Vier matriekleerders van Eunice High School het die afgelope Julie vakansie die gesogte Presidentsverkennertoekenning van die Voortrekkers verwerf.

Die leerders is Anzel van der Walt, Zeldi Musgrave, Charlé Cloete en Minke Hohls.