Elke du Plessis, gr.8-leerder van Eunice High School, is as beste Junior Taalgebruiker aangewys tydens die Vrystaat-rondte van die Afrikaanse Debatskompetisie, “Dink of Sink”, wat op Donderdag, 1 Augustus by OMS aangebied is.